Ons het die voorreg gehad om met Old Brown & the Sherries te chat na hulle gig by Last Blast in Vereeniging.
Na ‘n paar drinks en een van die beste performances wat ons al ooit gesien het het ons uiteindelik by die interview uit gekom.
M/Tempel: As Sex Pistols en The Ramones se sound besluit het om kinders te kry sou dit as OBS uitgekom het. Dis ons opinie oor julle, maar vertel vir ons meer van die “sound” of die “genre”?
Gareth: Francois Van Coke sê ons is punk rock, but we don’t really know what we are.
Sias: I think we’re a punkish rockish type of band.
M/Tempel: So julle is ‘n awesome 4 man band, as julle nog ‘n instrument of ‘n member sou wil by sit wat of wie sou dit wees?
Sias: I got this one. ‘n Driehoekie! Punk rock is fokkol sonder ‘n driehoekie , so dis ‘n space wat ons moet vul.
M/Tempel: Wie in die band kry al die chicks?
Hugene: Gareth.
Gareth: (Wys na Sias) he gets the most guys.
Sias: I thought that was in content, but no it’s Chris. He’s like a bitch magnet, he fights them off with shoes and shit.
Hugene: Die res van ons is gewoonlik te dronk , en Chris drink nie want hy bestuur.
M/Tempel: Julle idee van ‘n groupie is…?
Gareth: you guys.
(Mia gooi vir hom ‘n middelvinger)
Chris: Someone that buys us drinks.
Sias: FUCKING PRESIES YEAH!
M/Tempel: Randomste ding wat al ooit met julle as ‘n band gebeur het?
Chris: (Hy was die enigste een wat nie op daardie oomblik onder die invloed was nie)
We had a random gig that we organized that afternoon, we literally got up, went home, packed for Potch, played the gig, got way fucked...
Sias: (Kan dit blykbaar baie beter onthou)
No no no! We had a R150 bar tab and as I was on my way to get a nice drink, Gareth came back with a thing with like fifty shots of tequila and was like “Hey look what i got”. And we partied and about an hour after that we went to Chicken Licken, walked with Gareth in the street but he was really drunk, he got “dronk verdriet”. I looked at him and i said “Gareth, you’re as drunk as a skunk.” And he cries out “I’m a drunk skunk!” and starts crying. That was AWESOME!!!
(En daar gaan Gareth se hardcore image by die kakbak af)
M/Tempel: Die beste gig experience wat julle al ooit ervaar het?
Hugene: Nou die aand toe ons vir Van Coke Kartel geopen het by die Wie’s Bang toer.
M/Tempel: Hierdie een is vir Sias. Sê nou maar Bobzilla vang jou en sy “gorgeous wife” saam in die bed…wat sal jy doen?
A: Weg hardloop en begin huil
B: Hom gooi met ‘n bottle OBS
C: Sy mind blow met ‘n rocking 20 minute solo?
(Hy dink lank…die band skree opsies uit..)
Sias: Okay ek het dit, ‘n 20 minute solo!
M/Tempel: Wie skryf al die material? En waar kom die inspiration vandaan?
Sias: Al ons shit kom van ons eie life experiences af. Tussen my en Gareth voer ons die meeste songs uit. Maar ons grootste influences is Blues en Afrikaanse rock bands soos Van Coke Kartel …en Fokofpolisiekar natuurlik.
M/Tempel: Wat sal julle verkies om te doen op ‘n Saterdag aand?
A: Gig
B: ‘n Randfontein Spitbraai
C: Movie saam jou girl of girls
D: Mense spam op facebook
Hugene: Kan ons A en B kies?
Sias: ‘n Lekker vet spitbraai.
(Hulle het duidelik vergeet om spam te mention)
M/Tempel: Wat die fok is ‘n Rockerspaniel?
Hugene: Ja Sias, wat is n rockerspaniel... oh shit ek weet wat dit is! My perspective is.. dit is ‘n dier wat in jou uitkom as jy regtig fucked up raak. Punt. Daai dier is n Rockerspaniel, maar Sias het dit geskryf.
M/Tempel: Wat is meer belangrik?
Om baie te gig en op stage te wees?
Of om baie ‘likes’ op facebook te kry?
Sias: Baie te gig en op stage te wees, Facebook kom nie eers naby dit nie.
M/Tempel: Het enige een van julle al ‘n “apprehensive romance” gehad?
Hugene: Dis actually ‘n vriend van ons, ons het dit oor ‘n vriend geskryf.
Gareth: Apprehensive is our only real song, a song that’s structured like normal music. In short it’s about Dawie who had sex with a 30 year old woman.
(Ai Dawie)
M/Tempel: Wat doen julle altyd voor ‘n gig? Is daar ‘n sekere ritueel of tradisie betrokke?
Sias: Jack Label, jy vat n shot Jack en jy drink n Black Label, en dan het ons team talk wat ons mekaar motifeer en shit, en dan gaan ons op stage en fok alles op.
M/Tempel: Dis die laaste ene, waarvoor kan OBS fans uitsien. Met ander woorde wat behels die toekoms vir OBS?
Chris: Lots of drunk evenings and awesome gigs with some fucking awesome bands.
Sias: Music video en die EP al daai shit kom soos in die volgende ses maande uit. Byt net vas.
So daar het julle dit. Daar het baie ander interessante goed verder deur die verloop van die aand gebeur maar ons mag nou nie alles verklap nie. Gaan check hulle shit uit op Facebook, jy mag dalk net in jou broek piepie want hulle musiek is fucking A! M Tempel over and out.
