Abandon Ship! Is ‘n 1 man band, en jy is ook ‘n member van Alan let’s move on! Wat het jou laat besluit om ‘n solo side project te begin?
Ek skryf nogal baie liedjies, en omdat Alan let’s move on! ‘n electro tipe band is kan ek meeste van dit nie gebruik vir Alan nie. So dis basically maar al die liedjies wat ek nie vir Alan kan gebruik nie.
Waar kom die naam Abandon Ship! Vandaan
Dit kom uit een van my liedjies uit, die liedjie se naam is Cock Meat Sandwich
Very classy.
Waar kry jy jou inspirasie vir meeste van jou songs?
Ek weet nie, ek lees maar boeke en skryf dan die liedjies. So daar is nie regtig iets diep daaraan nie haha.
As jy enige plek kon gig waar sou dit wees en hoekom?
Daar’s ‘n festival oorsee genoem All Tomorrow’s Parties, hulle kies dan ‘n album en dan perform jy net daai album.
Dis ‘n next level fest mense.
Wie’s van jou favourite artists op die oomblik?
Bright Eyes, hy was maar nog altyd. Hy’s die coolste lyricist en ek hou van sy stories. Hy’s ook super country maar hy lyk nie so nie, hy fit nie in daai stereotype in nie.
Wat dink jy van S.A. se indie/folk scene?
In my opinie is daar nie een nie, want dis shit!
Agreed.
As jy saam enige artist in die wêreld kon toer wie sou dit wees en watse crazy shit sal jy op toer wil doen?
Saam The Velvet Underground, en ek sal Speed doen haha.
Se nou maar jou skip sink en jy gebruik die ‘abandon ship’ metode om jouself te red en jy’s stranded op ‘n eiland, saam wie sal jy wil stranded wees en hoe sal julle survive?
J.D. Salinger, ons sal mekaar eet en van mekaar se karkasse af lewe.
Jy weet mens kan net van coconuts af lewe Louis.
So ons almal weet dis moeilik om jouself te bemark in SA se music scene, wat’s jou marketing strategies of hoe kry jy Abandon Ship! se naam out there?
Ek doen nie eintlik nie haha, ek gebruik maar Facebook en Twitter.
Wat doen jy as jy nie awesome musiek maak nie?
Ek gee skool of swot sielkunde.
Dis so hardcore.
So, die jeug het deesdae ‘n nuwe ‘stereotipe’ genoem “die hipster” wat verstaan jy van die term ‘hipster’ of wat sal jy sê is ‘n hipster?
Hipsters is mense wat van enige iets sal hou, maak nie saak hoe shit dit is nie net solank dit nie bekend is nie. Hulle is lelike mense wat nogsteeds seks kry.
No Hipsters were hurt during this interview.
Baie dankie Louis vir die lift en die lassie by die hek. O ja en dankie vir die interview.
Kry Abandon Ship! op Facebook of Twitter. And remember to go folk yourself.
http://www.facebook.com/pages/Abandon-Ship/236969831119
https://twitter.com/#!/Abandon_ShipSA
http://www.facebook.com/pages/Abandon-Ship/236969831119
https://twitter.com/#!/Abandon_ShipSA

No comments:
Post a Comment