Dit was maar net nog 'n Saterdag oggend in 'n ware Rockstar se lewe, behalwe dat dit nogals warm was en R48 gekos het om die band members by die botaniese tuine in tekry. Die M Tempel het vir Ruan, Frederik, en Werner van Balyios ge-interview. Hulle is 'n rocking hardcore braveheart look a like band van Pretoria. Moet nie dat die kilts en swart war paint jou fool nie, hierdie Folk Metal band weet wat hulle doen as dit kom by musiek...en bier.
M/Tempel: Wat is die storie agter die unieke naam Balyios?
Werner: Dit kom van 'n shaman priester af, en ook bietjie van my imagination. Dis complicated.
(awkward silence)
M/Tempel: So, julle is al 'n rukkie in die music scene, vertel vir ons hoe was julle eerste gig?
Ruan: Dit was weird, dit was meeste van ons vriende. Maar dit was lekker.
Frederik: Een van ons bestes ooit!
(Werner het niks gese nie, maar wel 'n sigaret aangesteek)
M/Tempel: Wat klassifiseer julle as 'n groupie?
Ruan: Iemand wat vir jou 'n bier bring!
Werner: Dis iemand wat saam met jou die aand enjoy. As jy 'n fan is is jy 'n groupie.
Frederik: Dit hoef nie eers 'n meisie te wees nie.
(Die interviewer kyk aandagtig na die band en wonder: WTF just happened)
M/Tempel: Brei so bietjie vir ons uit oor die genre (Folk Metal)
Frederik: Dis 'n mengsel van symphonic metal. Die groot ding van ons musiek is ons vertel stories in ons lirieke.
M/Tempel: Wie of wat influence julle as band?
Frederik: Progressive Metal!!
Check hulle uit op Facebook, die link sal onder by die comments beskikbaar wees.
P.S. Die meisies in die fotos is nie Ruan, Werner, Frederik, en Louis nie, dit is wel models wat ons vir die shoot gebruik het, omdat die band members almal baie onaantreklik is en foto-fobies is. Nee, ons grap sommer, hulle is almal baie mooi.
Mag die wind waai waar julle wasgoed hang.
Tot later
Die M Tempel